Ann Todd

Ann Todd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1909-01-24)24 Januarie 1909
Sterfte 6 Mei 1993 (op 84)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1931–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Todd (24 Januarie 1909 – 6 Mei 1993) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Ghost Train (1931), The Paradine Case (1947), The Passionate Friends (1949), en The Sound Barrier (1952).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search